- DVB-0815 RESERWE SENIOR KAMPIOEN BUL
- DVB-0820 (LOT 14) Die dier het 2de gekom in die bul klas onder 42 maande
- DVB-0903 (LOT 13) Hierdie bul het eerste gekom in die FASE C klas vir bulle onder 36 maande
- DVB-0921 Was deel van ons skou string TE KOOP LOT 59
- DVB1003 Een van ons verse in die klas onder 21 maande wat 3de gekom het.
- DVB-1039 Die dier het eerste gekom in die bul klas onder 18 maande en was ook eerste in die FASE C vir bulle onder 24 maande