Moorreesburg Skou 2010

2010 was ‘n suksesvolle jaar vir Ja-Niel Herefords. Ons het goeie resultate gekry by die Moorreesburg Skou:

 

DVB0727 JANIEL EARL

RESERWE SENIOR KAMPIOEN BUL


DVB0973 JANIEL REDS

BULKALF KAMPIOEN


DVB0903 JANIEL CAMEL LAD

BESTE FASE C BUL ONDER 24 MAANDE


DVB0318 JANIEL DAISY

SENIOR EN GROOT KAMPIOEN KOEI

OPPERSTE HEREFORD KAMPIOEN

Get Ja-Niel News Updates!

Subscribe and receive all our latest news posts via e-mail.

Comments are closed.